Wanneer Vreugde My Ontwyk Deur Nina Smit

5 dae

Hierdie 5-dag-leesplan oor vreugde sal lesers verseker dat God hulle baie liefhet. Elke dag bevat gedagtes rondom ’n spesifieke tema (soos vreugde, angs en vertroue in God), en eindig met ’n gebed en ’n Bybelvers. Die inhoud vir hierdie leesplan is gebaseer op Nina Smit se “Wanneer vreugde my ontwyk”.

Uitgewer

Ons wil graag Struik Christian Media en Nina Smit bedank om hierdie plan beskikbaar te stel.

Oor Die Uitgewer