1 JOHANNES 4:18-20

1 JOHANNES 4:18-20 AFR83

Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie. Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het. As iemand sê: “Ek het God lief,” en hy haat sy broer, is hy 'n leuenaar; want wie sy broer, wat hy kan sien, nie liefhet nie, kan onmoontlik vir God liefhê, wat hy nie kan sien nie.

Video vir 1 JOHANNES 4:18-20

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 JOHANNES 4:18-20