1 JOHANNES 4:15-17

1 JOHANNES 4:15-17 AFR83

Wie bely dat Jesus die Seun van God is – God bly in hom en hy in God. En ons ken die liefde wat God vir ons het, en ons glo daarin. God is liefde; wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom. Hiérin het die liefde sy doel volkome met ons bereik: ons het niks te vrees vir die oordeelsdag nie, want in hierdie wêreld lewe ons reeds deur die liefde net soos Jesus.

Video vir 1 JOHANNES 4:15-17

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 JOHANNES 4:15-17