1 JOHANNES 4:14-15

1 JOHANNES 4:14-15 AFR83

En ons het gesien en is getuie daarvan dat die Vader die Seun as Redder van die wêreld gestuur het. Wie bely dat Jesus die Seun van God is – God bly in hom en hy in God.

Video vir 1 JOHANNES 4:14-15

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 JOHANNES 4:14-15