1 KORINTIËRS 10:33

1 KORINTIËRS 10:33 AFR83

Maak soos ek: ek probeer om almal in alles tegemoet te kom. Ek soek nie my eie belang nie maar dié van baie ander, sodat hulle gered kan word.