1 Korinthiërs 10:33
1 Korinthiërs 10:33 AFR20
Net soos ek ook probeer om alle mense in alle opsigte in ag te neem, en om nie my eie voordeel nie, maar dié van die meerderheid, na te streef, sodat hulle verlos mag word.