Psalms 22:5-6

Psalms 22:5-6 DB

Ons oupas en oumas het op U vertrou. Hulle het U vertrou en U het hulle nie in die steek gelaat nie. U het hulle gehelp. Hulle het tot U gebid. Toe bevry U hulle. Op U het hulle vertrou en U het hulle nie teleurgestel nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid