Psalms 19:9-10

Psalms 19:9-10 DB

Die Here se opdragte is baie duidelik. Dit leer jou watter pad die regte een is. En dit maak jou bly as jy op die regte pad loop. As jy die Here dien, bly verkeerde dinge ver van jou af weg. Wat die Here sê, laat jou gesig skitter. Die Here verwag dat sy kinders na Hom moet luister. God se wet geld vir altyd. Dit wys ons hoe om te leef soos God wil hê. Wat Hy sê, is reg. Sy woorde leer jou om reg en regverdig te lewe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 19:9-10