Psalms 18:32-34

Psalms 18:32-34 DB

Want wie anders as die Here is die enigste ware God? En by wie anders kan ’n mens gaan wegkruip as by God? God gee my al die krag wat ek nodig het. Hy laat my voorspoedig gaan. Niemand kan my vang nie. Ek sal nie neerslaan nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 18:32-34

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid