Psalms 18:32-34

Psalms 18:32-34 AFR20

Ja, wie is God behalwe die HERE? Wie is 'n rots buiten ons God? God is die Een wat my met krag omgord en my pad gelyk maak. Hy maak my voete soos dié van wildsbokke; op hoë plekke laat Hy my vasstaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 18:32-34

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid