Psalms 139:23-24

Psalms 139:23-24 DB

God, kyk of U my kan vertrou. Toets my gesindheid. Kyk of ek eerlik is. Help my op die regte pad. Hou my weg van al die verkeerde dinge.