Psalms 13:2
Psalms 13:2 DB
Hoe lank gaan U my nog alleen los, Here? Gaan U my aanmekaar bly vergeet? As U my nie help nie, voel dit of my swaarkry ’n ewigheid lank aanhou. Hoe lank gaan U niks aan my krisis doen nie?