Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Herstel van Teleurstelling

7 Dae
Die lewe het 'n manier om ons op ons knieë te dwing. Of dit nou deur die verlies van 'n werk is, of 'n finansiële situasie of 'n verhouding wat verbreek is. Elkeen van ons weet hoe mislukking voel. Om te weet hoe om uit hierdie stryd op te staan is noodsaaklik indien ons God se volkome voorsiening en genade wil ervaar. In hierdie leesplan voorsien Dr. Evans ons van 'n Bybelse fondament vanwaar ons kan leer hoe om hierdie teleurstellings in ons alledaagse lewe te oorkom.
Baie dankie aan Dr. Tony Evans wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: www.TonyEvans.org
Verwante Leesplanne

Gevaarlik Invloedryk

Hoekom Is Dit So Moeilik Om Te Vergewe?

Dit Het Gebeur (Waardig, Waardig) Uit "Vertical Worship"

Hoe Om Iemand Te Word By Wie Ander Wil Wees

Arme Ek!

Wanneer die lewe probeer om jou te oorweldig

Onbaatsugtig: Leef 'n Ander-Eerste Soort Lewe

Wanneer Teleurstelling Toeslaan

Hierdie Kersfees, Moenie Opgee Nie, Kyk Op
