YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 13:2

PSALMS 13:2 Bybel vir almal (ABA)

Here, hoe lank sal U my nog vergeet, hoe lank sal U nog aanhou om u gesig weg te draai van my?

Deel
Lees PSALMS 13

PSALMS 13:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hoe lank, HERE, sal U my altyddeur vergeet? Hoe lank sal U vir my u aangesig verberg?

Deel
Lees PSALMS 13

PSALMS 13:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoe lank gaan U my nog bly vergeet, Here? Vir altyd? Hoe lank gaan U nog van my af weg kyk?

Deel
Lees PSALMS 13

PSALMS 13:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hoe lank nog, HERE? Gaan U my vir altyd vergeet? Hoe lank nog gaan U u gesig vir my verberg?

Deel
Lees PSALMS 13

PSALMS 13:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hoe lank sal ek in my siel raad hou, elke dag met droefheid in my hart? hoe lank sal my vyand oor my verhef wees?

Deel
Lees PSALMS 13

PSALMS 13:2 Die Boodskap (DB)

Hoe lank gaan U my nog alleen los, Here? Gaan U my aanmekaar bly vergeet? As U my nie help nie, voel dit of my swaarkry ’n ewigheid lank aanhou. Hoe lank gaan U niks aan my krisis doen nie?

Deel
Lees PSALMS 13

PSALMS 13:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoe lank sal U my bly vergeet, HERE? Vir altyd? Hoe lank nog sal U anderpad kyk?

Deel
Lees PSALMS 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's