Matteus 11:3

Matteus 11:3 DB

“Is U regtig die Messias op wie ons gewag het?” vra hulle. “Sê ons asseblief eerlik. Ons wil nie ’n fout maak en dalk vir ’n verkeerde een wag nie.”

Video vir Matteus 11:3