MATTEUS 11:3
MATTEUS 11:3 Bybel vir almal (ABA)
“Is U die Christus wat moes kom? Of moet ons vir 'n ander Een wag?”
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en vir Hom gesê: Is U die Een wat sou kom, of moet ons 'n ander een verwag?
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Is U die Een wat sou kom, of moet ons 'n ander een verwag?”
Deel
Lees MATTEUS 11