Kom nou; luister ’n bietjie na julleself. Julle sê: “Ons gaan sommer nou of miskien môre na daardie stad toe. Daar gaan ons ’n jaar bly. Ons gaan lekker besigheid doen en sakke vol geld maak.” Sê my, weet jy presies wat môre gaan gebeur? Kan jy dit regtig sê? Dink maar aan die lewe. Dit is so onseker en kortstondig. Dit is soos weerlig wat slaan. Die een oomblik is dit helder daar, maar die volgende oomblik is dit weg. Erken liewer dat die Here julle hele lewe beheer. Sê liewer: “As ons môre nog leef, sal ons dit of dat doen. Maar dit hang eintlik alles maar van die Here af.” Julle praat egter so groot asof alles net van julle alleen afhang. Dit is verkeerd, hoor! Die Here hou nie daarvan nie. As julle dan weet wat reg is om te doen en julle steur julle nie daaraan nie, leef julle nie soos die Here dit wil hê nie.
Lees Jakobus 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: Jakobus 4:13-17
5 Days
Does life feel out of control? In a volatile world filled with political, economic, and social uncertainty, how do you fight anxiety and fear? How do you live courageously and hold onto hope? In this 5-day Plan, discover 3 biblical ways to find courage in the face of uncertainty, and learn how to incorporate them into your daily routine.
5 Dae
So dikwels gebruik ons die term “God se tyd is nie ons tyd nie” of “my tyd is in sy hande”. Ons verwys selfs na wat in die Woord staan; dat eenduisend dae vir God soos een dag is. Hierdie leesplan werp ‘n ander lig op die woord "tyd". Dalk is hierin iets van waarde en om deur ‘n ander bril na "tyd" te kyk.
God is. Hy ís die begin en die einde. Hy het die heelal geskape en alles wat daarin bestaan. Hy is alomteenwoordig. Tydloos beteken dat “iets” (in dié geval God) só goed en mooi is, dat dit nie deur die samelewing geaffekteer kan word nie. Dit is waar, maar wat meer waar is, is dat ons God nooit sal kan ontleed nie. Want God ís tyd; Hy is tydloos binne ‘n wêreld wat deur horlosies en lyne in dagboeke regeer word.
6 Days
Are you frustrated that there are not more than 24 hours in a day? Overwhelmed by the number of projects on your to-do list? Tired of being tired and not having enough time to spend in God’s Word and with your friends and family? These may be the most common struggles in the world. The good news is that the Bible offers clear principles for managing our time well. This plan will expound upon those Scriptures and give you super practical advice for how to make the most of what time you have left in this life!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's