Jesaja 12:2-3

Jesaja 12:2-3 DB

Kyk, God het ons kom red. Ons stel ons vertroue in Hom, ons is nie meer bang vir Hom nie. Die Here ons God maak ons sterk en beskerm ons. Hy is ons verlosser.” Soos ’n fontein met vars, helder water ’n dors mens laat jubel van vreugde, so sal julle jubel oor die verlossing wat kom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 12:2-3