Hebreërs 7:23-25

Hebreërs 7:23-25 DB

In die verlede was daar rye priesters, want soos hulle dood is, moes daar nuwe priesters aangestel word. Met Jesus is dit glad nie so nie. Hy leef vir ewig en daarom sal Hy vir altyd priester bly. Ons hoef dus nie ’n ander priester te soek nie. Juis daarom kan Hy ons saak by God regmaak wanneer ons deur Hom na God toe gaan. Hy sal altyd daar wees om ons saak by God te stel, want Hy leef vir altyd.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hebreërs 7:23-25