Eksodus 15:2-3

Eksodus 15:2-3 DB

My krag en my sterkte kom van die Here af. Hy is die Een wat my verlos. Hy is my God. Ek wil oor Hom sing. Hy was die God van my voorouers. Ek wil sê hoe wonderlik Hy is. “Die Here kan oorlog maak. Sy Naam waarvoor almal bang is, is ‘Die Here’.

Video vir Eksodus 15:2-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 15:2-3