Prediker 5:7
Prediker 5:7 DB
Moenie verbaas wees as ’n regering armes onderdruk en daar geen reg en geregtigheid bestaan nie. Die fout lê by korrupte amptenare wat mekaar beskerm.