PREDIKER 5:7
PREDIKER 5:7 NLV
Moenie verbaas wees as jy sien arm mense word verdruk en hulle regte word in die land misken nie. Alle amptenare is onder gesag van iemand bo hulle. En oor hulle is daar ook weer ’n hoër gesag.