2 Korintiërs 4:9

2 Korintiërs 4:9 DB

Ek word vervolg, maar ek weet God los my nooit alleen nie. Ek word onderstebo geloop, maar ek staan elke keer weer op.