YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 KORINTIËRS 4:9

2 KORINTIËRS 4:9 Bybel vir almal (ABA)

Mense wil ons doodmaak, maar God los ons nie. Mense slaan ons sodat ons val, maar ons sterf nie.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

vervolg, maar nie verlate nie; neergewerp, maar nie vernietig nie.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

ons word vervolg, maar nie deur God verlaat nie, op die grond neergegooi, maar nie vernietig nie.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

ons word vervolg, maar nie in die steek gelaat nie; ons word platgeslaan, maar nie vernietig nie.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Vervolg, maar nie verlaat nie; neergewerp, maar nie vernietig nie

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:9 Die Boodskap (DB)

Ek word vervolg, maar ek weet God los my nooit alleen nie. Ek word onderstebo geloop, maar ek staan elke keer weer op.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4

2 KORINTIËRS 4:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

ons word vervolg, maar nie in die steek gelaat nie; platgeslaan, maar nie vernietig nie.

Deel
Lees 2 KORINTIËRS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's