PSALMS 19:9-10

PSALMS 19:9-10 AFR53

Die bevele van die HERE is reg: hulle verbly die hart; die gebod van die HERE is suiwer: dit verlig die oë. Die vrees van die HERE is rein: dit bestaan tot in ewigheid; die verordeninge van die HERE is waarheid — tesame is hulle regverdig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 19:9-10