PSALMS 119:9-12

PSALMS 119:9-12 AFR53

Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na u woord. Ek soek U met my hele hart; laat my nie afdwaal van u gebooie nie. Ek het u woord in my hart gebêre, dat ek teen U nie sal sondig nie. Lofwaardig is U, o HERE! Leer my u insettinge!

Versbeeld vir PSALMS 119:9-12

PSALMS 119:9-12 - Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na u woord.
Ek soek U met my hele hart; laat my nie afdwaal van u gebooie nie.
Ek het u woord in my hart gebêre, dat ek teen U nie sal sondig nie.
Lofwaardig is U, o HERE! Leer my u insettinge!

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 119:9-12