PSALMS 103:20-21

PSALMS 103:20-21 AFR53

Loof die HERE, sy engele, kragtige helde wat sy woord volbring, in gehoorsaamheid aan die stem van sy woord! Loof die HERE, al sy leërskare, sy dienaars wat sy welbehae doen!

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 103:20-21