Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Verwag God

7 Dae
Die lewe is vol onverwagte reise, beide goed en sleg. Al is dit in die goeie tye maklik om God te sien, kan dit uitdagend wees om te midde van tragedie en onmoontlike omstandighede aan hoop vas te hou. Word bemagtig om te bly glo in die Een wat die onmoontlike doen. Wanneer jy 'n ontmoeting met God in jou donkerste uur verwag, sal Hy met bonatuurlike antwoorde verlossing bring van dit wat hopeloos lyk!
Ons wil graag vir Rachel Shafer Ministeries bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Besoek hulle vir verdere inligting by http://www.rachelshafer.com
Verwante Leesplanne

Vreesloos: 'n Ses-Week Reis

Die Harder Lied: Luister vir Hoop te Midde van jou Pyn, Angs, Smart, Twyfel en Klagtes

Emosies

God's Prescription for a Healthy Life

Leef, wees lief, doen

Jou Deurbraak Jaar: 5 Dae van Inspirasie om Jou Nuwe Jaar Mee Af Te Skop

Anders

Sabbat — Leef Volgens God se Ritme
