MARKUS 14:3

MARKUS 14:3 AFR53

EN toe Hy in Betánië was, in die huis van Simon, die melaatse, terwyl Hy aan tafel was, kom daar 'n vrou met 'n albaste fles met egte, baie kosbare nardussalf; en sy breek die albaste fles en gooi dit op sy hoof uit.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 14:3