Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Heilige Week - Simbole van lyding en lewe

7 Dae
Ons kyk gedurende Heilige Week na Jesus se laaste dae voor sy kruisiging. Ons vereenselwig onsself met sy lyding deur middel van simbole in sy daaglikse interaksies, gesprekke en dade. In hierdie 7-dag leesplan word jy soggens op jou reis begelei deur na ‘n video van vreesloosheid en waagmoed te kyk en saans deur 'n gebed van nadenke te bid.
Ons wil graag Mosaiek bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.mosaiek.com/
Verwante Leesplanne

Beweeg Verby Die Raaiwerk: Leer God se Wil Ken

Vrydag. Saterdag. Sondag!

Jy Kan God in Alle Omstandighede Vertrou

Leef Voluit, Elke Dag

Dit is afgehandel!

Stories uit die eresaal

Wees 'n betroubare persoon

Wys My Die Weg - Lydenstydreis Vir Graad 6 & 7

Die Opgestane Redder en Sy Kerk
