MATTHÉÜS 5:3-7

MATTHÉÜS 5:3-7 AFR53

Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele. Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word. Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe. Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word. Salig is die barmhartiges, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.

Versbeelde vir MATTHÉÜS 5:3-7

MATTHÉÜS 5:3-7 - Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.
Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word.
Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe.
Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word.
Salig is die barmhartiges, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.MATTHÉÜS 5:3-7 - Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.

Salig is die barmhartiges, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 5:3-7