MATTEUS 5:3-7

MATTEUS 5:3-7 NLV

“Gelukkig is dié mense wat weet hoe nodig hulle God het, want die koninkryk van die hemele is húlle deel. Gelukkig is die treurendes, want God sal self hulle trane afvee. Gelukkig is dié wat sag van hart is, want die nuwe aarde sal hulle erfporsie wees. Gelukkig is dié wat honger en dors na wat voor God reg is, want Hy sal hulle hartsverlange bevredig. Gelukkig is dié wat met ontferming uitreik na mense in nood, want God sal Hom oor húlle ontferm.

Versbeelde vir MATTEUS 5:3-7

MATTEUS 5:3-7 - “Gelukkig is dié mense
wat weet hoe nodig hulle God
het,
want die koninkryk van die
hemele is húlle deel.
Gelukkig is die treurendes,
want God sal self hulle trane
afvee.
Gelukkig is dié wat sag van hart is,
want die nuwe aarde
sal hulle erfporsie wees.
Gelukkig is dié wat honger
en dors na wat voor God reg is,
want Hy sal hulle
hartsverlange bevredig.
Gelukkig is dié wat met ontferming
uitreik na mense in nood,
want God sal Hom
oor húlle ontferm.MATTEUS 5:3-7 - “Gelukkig is dié mense
wat weet hoe nodig hulle God
het,
want die koninkryk van die
hemele is húlle deel.
Gelukkig is die treurendes,
want God sal self hulle trane
afvee.
Gelukkig is dié wat sag van hart is,
want die nuwe aarde
sal hulle erfporsie wees.
Gelukkig is dié wat honger
en dors na wat voor God reg is,
want Hy sal hulle
hartsverlange bevredig.
Gelukkig is dié wat met ontferming
uitreik na mense in nood,
want God sal Hom
oor húlle ontferm.MATTEUS 5:3-7 - “Gelukkig is dié mense
wat weet hoe nodig hulle God
het,
want die koninkryk van die
hemele is húlle deel.
Gelukkig is die treurendes,
want God sal self hulle trane
afvee.
Gelukkig is dié wat sag van hart is,
want die nuwe aarde
sal hulle erfporsie wees.
Gelukkig is dié wat honger
en dors na wat voor God reg is,
want Hy sal hulle
hartsverlange bevredig.
Gelukkig is dié wat met ontferming
uitreik na mense in nood,
want God sal Hom
oor húlle ontferm.MATTEUS 5:3-7 - “Gelukkig is dié mense
wat weet hoe nodig hulle God
het,
want die koninkryk van die
hemele is húlle deel.
Gelukkig is die treurendes,
want God sal self hulle trane
afvee.
Gelukkig is dié wat sag van hart is,
want die nuwe aarde
sal hulle erfporsie wees.
Gelukkig is dié wat honger
en dors na wat voor God reg is,
want Hy sal hulle
hartsverlange bevredig.
Gelukkig is dié wat met ontferming
uitreik na mense in nood,
want God sal Hom
oor húlle ontferm.MATTEUS 5:3-7 - “Gelukkig is dié mense
wat weet hoe nodig hulle God
het,
want die koninkryk van die
hemele is húlle deel.
Gelukkig is die treurendes,
want God sal self hulle trane
afvee.
Gelukkig is dié wat sag van hart is,
want die nuwe aarde
sal hulle erfporsie wees.
Gelukkig is dié wat honger
en dors na wat voor God reg is,
want Hy sal hulle
hartsverlange bevredig.
Gelukkig is dié wat met ontferming
uitreik na mense in nood,
want God sal Hom
oor húlle ontferm.MATTEUS 5:3-7 - “Gelukkig is dié mense
wat weet hoe nodig hulle God
het,
want die koninkryk van die
hemele is húlle deel.
Gelukkig is die treurendes,
want God sal self hulle trane
afvee.
Gelukkig is dié wat sag van hart is,
want die nuwe aarde
sal hulle erfporsie wees.
Gelukkig is dié wat honger
en dors na wat voor God reg is,
want Hy sal hulle
hartsverlange bevredig.
Gelukkig is dié wat met ontferming
uitreik na mense in nood,
want God sal Hom
oor húlle ontferm.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 5:3-7