JOHANNES 17:14-16

JOHANNES 17:14-16 AFR53

Ek het hulle u woord gegee, en die wêreld het hulle gehaat, omdat hulle nie van die wêreld is nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie. Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose bewaar. Hulle is nie van die wêreld nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 17:14-16