JAKOBUS 4:5-7

JAKOBUS 4:5-7 AFR53

Of meen julle dat die Skrif tevergeefs sê: Met jaloersheid begeer die Gees wat in ons woon? Maar Hy gee groter genade; daarom sê Hy: God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade. Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JAKOBUS 4:5-7