I KORINTHIËRS 10:3-4

I KORINTHIËRS 10:3-4 AFR53

en almal dieselfde geestelike spys geëet het, en almal dieselfde geestelike drank gedrink het, want hulle het gedrink uit 'n geestelike rots wat gevolg het, en die rots was Christus.