God het hulle gesug gehoor en God het Sy verbond met Avraham, met Yitz’gak en met Ya’akov onthou. God het aandag gegee aan die seuns van Yisra’el en God het met hulle ’n verbondsverhouding gehad.
Lees Eksodus 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: Eksodus 2:24-25
6 Days
I believed in a lie for years. This lie is all too common in Christian circles. I believed in a secular-sacred dichotomy. And it held me back. Join me to explore how God wants to supernaturally empower us to bring Heaven to Earth and to succeed in business and life. We have more opportunities to impact the world than most “full-time ministers," and this Bible plan will show you how!
7 Days
With insights and devotions drawn from The Jesus Bible , this seven-day reading plan provides examples of God staying true to his covenants throughout the Bible. During this week, you will be inspired by the mercy of God and faithfulness of Jesus to remember to uphold your own promises to God.
8 dae
Hierdie leesplan volg die tema van die Eksodus-weg deur fundamentele verhale in die Ou Testament, sleutelvertellings oor Johannes die Doper, Jesus — en ander gedeeltes waar die hele skepping verlossing ervaar. Saam stel hierdie gedeeltes die eksodus nie as een gebeurtenis voor nie, maar as God se primêre manier van redding – ’n uitweg uit die duisternis, deur herskepping en 'n nuwe lewe in.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's