Doen Sake Bonatuurlik

Doen Sake Bonatuurlik

6 Dae

Ek het jare lank in 'n leuen geglo. Hierdie leuen is veels te algemeen in Christelike kringe. Ek het geglo in 'n wêrelds-heilige tweeledigheid. Dit het my teruggehou. Sluit by my aan om te verken hoe God ons bonatuurlik wil bemagtig om die hemel aarde toe te bring en om sukses in sake en die lewe te behaal. Ons het meer geleenthede om die wêreld te beïnvloed as die meeste “voltydse leraars,” en hierdie leesplan sal jou wys hoe!

Baie dankie aan Gateway Ministries wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://dbs.godsbetterway.com/
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid