Efesiërs 6:14-15
Efesiërs 6:14-15 PWL
Staan daarom en maak die gordel van waarheid Yes 11:5; 1 Kefa 1:13 om julle heupe vas en trek die borsplaat van onpartydige opregtheid aan Yes 59:17 en bind die skoene aan julle voete vas in voorbereiding vir die goeie boodskap van vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid. Yes 52:7






