Romeine 16:20

Romeine 16:20 CAB23

En die God van vrede sal Satan binnekort onder julle voete vermorsel. Die genade van ons Here Jesus Christus sy met julle. Amen.

Video vir Romeine 16:20

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 16:20