Openbaring 22:2
Openbaring 22:2 CAB23
In die middel van die straat en aan weerskante van die rivier was daar die boom van die lewe wat twaalf soorte vrugte dra en elke maand sy vrugte dra; en die blare van die boom was vir die genesing van die nasies.





