Openbaring 22:2

Openbaring 22:2 AFR20

In die middel, met die hoofstraat aan die een kant en die rivier aan die ander kant, staan die boom van die lewe, wat twaalf keer vrugte dra – elke maand dra dit vrug. En die blare van die boom bring genesing vir die nasies.

Video vir Openbaring 22:2