Filippense 2:8

Filippense 2:8 CAB23

En toe Hy in gedaante gevind is as 'n mens, het Hy Homself verneder en gehoorsaam geword tot die dood toe, ja, die dood van die kruis.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Filippense 2:8