Filippense 2:6-9

Filippense 2:6-9 CAB23

wat in die gestalte van God was, het dit geen roof geag om aan God gelyk te wees nie. Maar hy het geen aansien gemaak nie, en het die gestalte van 'n dienskneg aangeneem en aan mense gelyk geword. En toe Hy in gedaante gevind is as 'n mens, het Hy Homself verneder en gehoorsaam geword tot die dood toe, ja, die dood van die kruis. Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom 'n naam gegee wat bo elke naam is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Filippense 2:6-9