Markus 16:4-5

Markus 16:4-5 CAB23

En toe hulle kyk, sien hulle dat die klip weggerol was, want dit was baie groot. En toe hulle in die graf ingaan, sien hulle 'n jong man aan die regterkant sit, geklee in 'n lang wit kleed; en hulle was verskrik.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid