Joël 2:12-17

Joël 2:12-17 CAB23

Daarom ook nou, spreek die HERE, bekeer julle tot My met julle hele hart en met vas en geween en rou. En skeur julle hart en nie julle klere nie, en bekeer julle tot die HERE julle God, want Hy is genadig en barmhartig, lankmoedig en groot goedertierenheid, en Hy het berou oor die onheil. Wie weet of hy sal terugkeer en berou sal hê en 'n seën agter hom laat; 'n spysoffer en 'n drankoffer aan die HERE jou God? Blaas die basuin in Sion, heilig 'n vasdag, roep 'n plegtige byeenkoms. Versamel die volk, heilig die vergadering, laat die oudstes bymekaarkom, versamel die kinders en dié wat die borste suig; laat die bruidegom uit sy kamer uitgaan en die bruid uit haar kleedkamer. Laat die priesters, die dienaars van die HERE, ween tussen die voorportaal en die altaar, en laat hulle sê: Spaar u volk, HERE, en gee u erfdeel nie aan smaad nie, dat die heidene oor hulle sou heers nie; waarom moet hulle sê onder die volk: Waar is hulle God?

Versbeelde vir Joël 2:12-17

Joël Joël 2:12-17 - Daarom ook nou, spreek die HERE, bekeer julle tot My met julle hele hart en met vas en geween en rou.
En skeur julle hart en nie julle klere nie, en bekeer julle tot die HERE julle God, want Hy is genadig en barmhartig, lankmoedig en groot goedertierenheid, en Hy het berou oor die onheil.
Wie weet of hy sal terugkeer en berou sal hê en 'n seën agter hom laat; 'n spysoffer en 'n drankoffer aan die HERE jou God?
Blaas die basuin in Sion, heilig 'n vasdag, roep 'n plegtige byeenkoms.
Versamel die volk, heilig die vergadering, laat die oudstes bymekaarkom, versamel die kinders en dié wat die borste suig; laat die bruidegom uit sy kamer uitgaan en die bruid uit haar kleedkamer.
Laat die priesters, die dienaars van die HERE, ween tussen die voorportaal en die altaar, en laat hulle sê: Spaar u volk, HERE, en gee u erfdeel nie aan smaad nie, dat die heidene oor hulle sou heers nie; waarom moet hulle sê onder die volk: Waar is hulle God?Joël Joël 2:12-17 - Daarom ook nou, spreek die HERE, bekeer julle tot My met julle hele hart en met vas en geween en rou.

Laat die priesters, die dienaars van die HERE, ween tussen die voorportaal en die altaar, en laat hulle sê: Spaar u volk, HERE, en gee u erfdeel nie aan smaad nie, dat die heidene oor hulle sou heers nie; waarom moet hulle sê onder die volk: Waar is hulle God?

Gratis leesplanne en oordenkings oor Joël 2:12-17