Jesaja 40:1-3

Jesaja 40:1-3 CAB23

Troos, troos my volk, spreek julle God. Spreek gerus met Jerusalem en roep tot haar dat haar stryd verby is, dat haar ongeregtigheid vergewe is; want sy het uit die hand van die HERE dubbel ontvang vir al haar sondes. Die stem van hom wat in die woestyn roep: Berei die weg van die HERE, maak reguit in die woestyn 'n grootpad vir onse God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 40:1-3