Hosea 1:2

Hosea 1:2 CAB23

Die begin van die woord van die HERE deur Hosea. En die HERE het vir Hosea gesê: Gaan neem vir jou 'n hoervrou en hoerkinders, want die land het groot gehoereer, deur van die HERE af weg te gaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hosea 1:2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid