Hosea 1:2

Hosea 1:2 AFR20

Die begin van wat die HERE deur Hosea gesê het. Die HERE het vir Hosea gesê: “Gaan neem vir jou as vrou 'n prostituut wat hoerkinders het, want die land hou aan hoereer, weg van die HERE af.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hosea 1:2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid