Eksodus 15:2-3

Eksodus 15:2-3 CAB23

Die HERE is my sterkte en my psalm, en Hy het my tot heil geword; Hy is my God, en ek sal vir hom 'n woning gereed maak; my vader se God, en ek sal hom verhoog. Die HERE is 'n krygsman: die HERE is sy Naam.

Video vir Eksodus 15:2-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 15:2-3