Effesiërs 2:16-18

Effesiërs 2:16-18 CAB23

En dat hy beide in een liggaam met God kan versoen deur die kruis, nadat hy die vyandskap daardeur gedood het. En hy het gekom en vrede verkondig aan julle wat ver was en aan die wat naby was. Want deur Hom het ons albei toegang deur een Gees tot die Vader.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid